Grethe fox biography sample



Biography sample writing lessons...

Grethe Fox

Grethe Fox (gebore 195?, Zimbabwe) is ’n Suid-Afrikaanseaktrise, regisseur en vervaardiger van toneelstukke, rolprente en TV. Sy is die dogter van die bekende Kaapstadse argitek Revel Fox, die broer van die skrywer en fotojoernalis Justin Fox en die susterskind van die skrywer en digter Uys Krige.

Grethe fox biography sample

  • Free biography sample
  • Biography sample writing lessons
  • Biography sample for kids
  • Short biography sample
  • In ’n onderhoud met die tydskrif Rooi Rose in 1999 het Fox gesê sy kon op driejarige ouderdom reeds Sweeds praat, haar ouma het haar Afrikaans leer praat en haar ouers het net Engels met haar gepraat; dit verduidelik haar gemak met tale.[1]

    Lewe en loopbaan

    [wysig | wysig bron]

    Fox het aan die Universiteit van Kaapstad drama studeer en die Jacques Lecoq-teater-en-mimiekskool in Parys bygewoon.

    Sy was onder meer by Kruik, Truk, die Markteater en Die Ruimte betrokke. In laasgenoemde teater het sy (vir ’n ruk as Grethe-Maria Fox) opgetree in Dance Is, Fallen Angels, Karnaval (Pieter-Dirk Uys, 1975), Occupations, Revenge, Theatre of Silence, Slag